Mark Wahlberg

Mark Wahlberg
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Wahlberg by ’n première van Shooter.

Geboortenaam Mark Robert Michael Wahlberg
Geboorte 5 Junie 1971 (1971-06-05)
Aktiewe jare 1990-tans

Mark Robert Michael Wahlberg (gebore op 5 Junie 1971)[1] is ’n Amerikaanse akteur, rolprentvervaardiger, sakeman, voormalige model (wat veral bekend was vir sy Calvin Klein-onderklere-advertensies wat deur Herb Ritts gefotografeer is) en rapper. Hy was in sy vroeë jare bekend as Marky Mark toe hy in die musiekgroep Marky Mark and the Funky Bunch was.

  1. "Mark Wahlberg Biography: Film Actor, Rapper (1971–)" (in Engels). Biography.com (FYI/A&E Networks). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2019. Besoek op 14 Augustus 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search